Hi Marike / Louretta
Ek wil net weer eens baie dankie sê vir 'n baie lekker naweek wat ons daar by julle kon
deurbring. My man het dit net so baie geniet daar by julle. Die lekkerste was natuurlik
Vrydagoggend se ontbyt. Hy kan nie uitgepraat raak oor hoe lekker hy op die bed geslaap
het nie sê dit is net so goed soos die bed by die huis. Dankie, dankie, dankie ons het dit
baie geniet en die kleinkinders het die trampolien net so geniet maar hulle was nou net
bietjie skaam om te gaan swem maar volgende keer sal ons kom swem.
Groete
Litetia Wolmarans
|